Mattanu Media & Videos
Onderhoud met WRSA wildboer vd jaar 2009
Dr. Johan Kriek is onlangs aangewys as Wildbedryf Suid-Afrika se Wildboer van die Jaar. By doktor Kriek is (van links) doktor Gert Dry, uittredende president van WRSA, en Wicus Pretourius, hoofbeoordelaar van die kompetisie.
